‘Gestewelde Kat’ in Paarl

Afrikaans theatre for children in Paarl – Storifactori’s ‘Gestewelde Kat’ (‘Puss in Boots’) at the Oumeulteater on Sat 1 at 10h00 – R 50pp.

Afrikaans children’s theatre presented by Storifactori.

“O, die kat kom weer, want hy wil nie langer wag … Maar hierdie is nie sommer enige kat nie – dis die Gestewelde Kat!

Hans se pa besluit dat dit tyd is om sy besittings aan sy drie seuns uit te deel. Arme Hans kry net vir Kiets die Kat. Hy is baie ongelukkig oor sy erfporsie, totdat hy agter kom dat Kiets ‘n baie spesiale kat is. Kiets kan praat en Kiets kan hom help om met die pragtige prinses Hildagard te trou. Maar gaan Prinses Hildagard glo dat hy die Markies van Karabas is? Gaan Hans vir haar jok? En wat van Towenaar Grille?

Word deel van ‘n opwindende interaktiewe kinderproduksie met Marhette van Huyssteen, Andre Barkley en Celeste Slabber-Loriston.”

Show starts at 10h00. R 50pp.

Contact details

Web: http://ow.ly/BfX9F
Email: vicky@oumeulteater.co.za
Tel: 0219298104
Where: Oumeulteater, Mill Street, Paarl