‘Liewe Heksie’ at the Roodepoort Theatre

Afrikaans theatre for children – Lefra Produksies’ ‘Liewe Heksie’ at the Roodepoort Theatre, Thurs 20 and Fri 21 Nov at 11h00. R 120pp.

Lefra Produksies se baie suksesvolle produksie van Liewe Heksie speel al sedert 2010 vir oud en jonk, en het regisseur Frans Swart besluit dis tyd om twee nuwe stories vir die verhoog te verwerk!

Alhoewel Liewe Heksie vanjaar 50 jaar oud word, is sy tydloos en beslis volsbesit. Ter viering hiervan, het skepper Verna Vels spesiaal `n nuwe storie – Liewe Heksie en die Tuindwergie – vir Frans geskryf.

‘n Tuindwergie beland in Heksie se tuin, net om dan weer spoorloos te verdwyn? In Liewe Heksie en Botterblom, net na pouse, moet Heksie `n hartseer koei, Botterblom, help. Vervaardig deur Lefra Produksies.

Kaartjies beskikbaar by Computicket.

R 120pp.

Contact details

Web: http://ow.ly/Eva7t
Email: info@lefra.com
Tel: 0118153000
Where: Roodepoort Theatre, 100 Christiaan de Wet Road, Florida Park, Roodepoort